Indien mense dalk nog wonder oor die moontlikheid dat die LHC (“Large Hadron Collider”) swart kolke (“black holes”) kan spek wat uiteindelik die aarde kan opvreet, kan hulle hierdie artikel gaan lees. Dis deur Michael Peskin geskryf wat een van die beste teksboeke ook kwantum veldteorie geskryf het. Ek dink die artikel is nogal heel leesbaar en dit verskaf breedvoerige redes hoekom die kanse vir die swart kolk gevaar besonder klein is.
Bygedra deur flippiefanus