… gaan ek so klein Kersgeskenkie kry van almal wat al my woernaal besoek het sedert ek begin woer het. My satistieke gaan omslaan van 4 syfers na 5 syfers. Ek weet dis nou nie so big deal nie maar dit gee my tog die geleentheid om vir almal wat al hier by my kommentaar gelewer het of sommer net ingeloer het, ‘n groot groot dankie en ‘n baie welkom te sĂȘ.

10 December 2008 at 8:46 nm
Oeee…is dit EK wat dit gaan laat omslaan, Flippie?
Baie geluk! Dis lekker om hier te lees.
10 December 2008 at 9:02 nm
Mooi handskrif Mr Fanus.
10 December 2008 at 9:15 nm
Boendoe, dit het nou al klaar omgeslaan. Baie dankie.
Dankie Andrew, dis nie regtig my handskrif nie.
10 December 2008 at 11:39 nm
Mwha! Baie geluk Flippiefanus
11 December 2008 at 6:02 vm
Dankie Mefri
11 December 2008 at 6:50 vm
Geluk flippiefanus – hou aan en wanneer jy moeg word, rus maar moenie weggaan nie. Hierdie mense word ‘n mens se vriende.
11 December 2008 at 8:11 vm
Dagse Flippiefanus
Baie geluk en nogmaals dankie dat ek ook soms ongenooid jou brein golwe se sein hier mag deel.
Hou so aan, ek geniet jou skrywes, dit knoop soms die brein maar baie verfrissend.
Groete
11 December 2008 at 12:19 nm
Is jy al daar????
11 December 2008 at 12:19 nm
En Nou????
11 December 2008 at 12:20 nm
Baie geluk jong! Is jy nou al daar???
11 December 2008 at 12:20 nm
Ek sal netnou weer kom loer…
11 December 2008 at 12:26 nm
Hoe lyk dit nou Flipsie????
11 December 2008 at 12:41 nm
?????
11 December 2008 at 1:20 nm
Hi Pukkie
as jy by #3 kyk sal jy sien dat ek al klaar oorgeslaan het.
11 December 2008 at 1:23 nm
Attie, dankie, ek raak soms moeg, maar nog nie sodanig dat ek dit alles wil los nie.
WK: jy hoef nie ongenooid te voel nie jy is altyd welkom. Dankie.
11 December 2008 at 1:50 nm
Nou vir die volgende drie nulle….. Moet ek weer begin???
11 December 2008 at 2:22 nm
WHOOHOO!!!!
well done
11 December 2008 at 3:12 nm
Sjoe Pikkie die volgende een gaan ek eers op my ou dag kry en die een daarna nooit nie.
Dankie Johan.
11 December 2008 at 3:42 nm
Alo Alo!
@ Pikkie
Baie geluk met die stats, Flippie, WUNDERBAR!!!
Sal jou inskrywings nog deurwerk, maar vir nou is my kop nog in annerplek.
11 December 2008 at 5:52 nm
Geluk! Ek sal my beskeie bydraes bly maak vir volgende jaar se geskenk
11 December 2008 at 6:51 nm
Sammi, ja ek dink nogal daar was ‘n paar interessante gesprekke terwyl jy weg was. Ma so gaan dit.
Dankie.
Dankie Emil.
11 December 2008 at 8:07 nm
Hoe bly is ek nou!
17 December 2008 at 4:13 nm
My eerste kuier by jou blokkie – sal weer in loer….
bly te kenne
tjortsies
17 December 2008 at 4:27 nm
Lanaba, dankie vir die inloer.