Is ons mens of is ons danser?
Het dit al met julle ook gebeur?
Jy is oppad om te gaan kuideniersware inkopies doen. Enkele oomblikke voordat jy jou kar in die parkeerruimte parker begin jou gunsteling liedjie op die radio speel. Nou parkeer jy wel jou kar mooi netjies, maar instede daarvan om so vinnig as moontlik uit te klim en die saak agter die rug te kry, leun jy terug in jou sitplek en stel daardie radio lekker hard.
So terwyl die motorwag jou met so vraagteken aankyk, luister jy na daardie killer-liedjie en besin oor of jy ‘n mens is en of jy ‘n danser is en jy voel lewendig; jy wag, spreekwoordelik op jou kneë, vir die antwoorde; jy stuur groete aan al die goeie menslike eienskappe; en … in die postmoderne megelmoes van gedagtes wat deesdae oor die media vloei, ervaar jy ‘n oomblik van onverklaarbare vreugde.
Wanneer die laaste note wegsterf draai jy weer die radio af na beskaafbare vlakke vooodat jy dit afskakel, uit die kar klim en die motorwag met ‘n glimlag groet.
… of is dit net ek?
NS: As jy dalk ook lus is om oor die saak te besin …
The Killers – Human
I did my best to notice
When the call came down the line
Up to the platform of surrender
I was brought but I was kind
And sometimes I get nervous
When I see an open door
Close your eyes
Clear your heart…
Cut the cord
Are we human?
Or are we dancer?
My sign is vital
My hands are cold
And I’m on my knees
Looking for the answer
Are we human?
Or are we dancer?
Pay my respects to grace and virtue
Send my condolences to good
Give my regards to soul and romance,
They always did the best they could
And so long to devotion
You taught me everything I know
Wave goodbye
Wish me well..
You’ve gotta let me go
Are we human?
Or are we dancer?
My sign is vital
My hands are cold
And I’m on my knees
Looking for the answer
Are we human?
Or are we dancer?
Will your system be alright
When you dream of home tonight?
There is no message we’re receiving
Let me know is your heart still beating
Are we human?
Or are we dancer?
My sign is vital
My hands are cold
And I’m on my knees
Looking for the answer
You’ve gotta let me know
Are we human?
Or are we dancer?
My sign is vital
My hands are cold
And I’m on my knees
Looking for the answer
Are we human
Or are we dancer?
Are we human?
Or are we dancer?
Are we human
Or are we dancer?
Comments are closed.

Flippiefanus, WOW, WOW, WOW!!!
en nog enetjie vir die pad WOW!
jy wag, spreekwoordelik op jou kneë, vir die antwoorde; jy stuur groete aan al die goeie menselik eienskappe; en … in die postmoderne megelmoes van gedagtes wat deesdae oor die media vloei, ervaar jy ‘n oomblik van onverklaarbare vreugde.
Yes Mefri, ai hierdie liedjie doen dit aan my. (Moes net eers daai tikfout gaan regmaak.)
Met jou flippiefanus!
Beslis nie net jy nie!
Emil,
Corli, so gedog. Dankie vir die inloer.
Hmmm natuurlik dink nie net karwagte eks die kluts kwyt nie! Maar musiek is mos soul food …
LOL Flippiefanus. Ek het vandag so bietjie myself bederf en terwyl ek gewag het vir my beurt om my hare te sny het jou liedjie gespeel op die plat TV skerm teen die muur.
Ek het suutjies vir die haarkapster gevra wat die ‘dancer’ voorstel en toe vertel sy my dit is ʼn marionet. Sy het dit gegoogle.
My wereld Mefri nou verstaan ek dit sommer beter. Bly nogsteeds vir my ‘n gunsteling hierdie liedjie.