Dinge gaan woes tussen die werk en die voorbereidings vir my trek einde van die maand. Om alles te kroon is my tuisrekenaar nie op hierdie stadium bruikbaar nie. Dus is ek op hierdie stadium nie baie aktief op die woernale nie. Ek probeer om darem hier en daar in te loer en selfs so nou en dan ‘n inskrywing te maak, maar dis bietjie moeilik.
Hopenlik sal dinge weer normaliseer vroeg volgende maand en dan sal ek hopenlik weer meer aktief kan wees.
Lekker naweek.
Bygedra deur flippiefanus