Dinge gaan woes tussen die werk en die voorbereidings vir my trek einde van die maand. Om alles te kroon is my tuisrekenaar nie op hierdie stadium bruikbaar nie. Dus is ek op hierdie stadium nie baie aktief op die woernale nie. Ek probeer om darem hier en daar in te loer en selfs so nou en dan ‘n inskrywing te maak, maar dis bietjie moeilik.
Hopenlik sal dinge weer normaliseer vroeg volgende maand en dan sal ek hopenlik weer meer aktief kan wees.
Lekker naweek.
15 Mei 2009 at 9:30 nm
Sterkte met die trek! Ek trek sweerlik nooit weer nie, hulle sal my moet doodskiet en wegdra
24 Mei 2009 at 12:42 vm
Al ingetrek?