Slaan oor na inhoud

Mefri se handskrif

19 Julie 2009

Op uitnodiging het Mefri vir my ‘n voorbeeld van haar handskrif gestuur.

Mefri

Ek dink dis ‘n baie netjiese handskrif.

9 Kommentaar
  1. 20 Julie 2009 9:58 nm

    Baie dankie hiervoor FF dis iets waaroor ek gewonder het. En al blog Mefri nie is sy mos deel van die familie. Dankie dat jy haar onthou het.

    Ek dink dis ‘n baie mooi handskrif en nogals soos ek dit gepicture het. Dis mooi en netjies, maar meeste van als is dit vir my ‘gentle’ soos Mefri self.

    Dankie vir die saamspeel MTM .. (as jy dink jou letters is mooi, wag tot jy die woorde hoor wat daardie letters van jou spel ..)

  2. Mefri permalink
    21 Julie 2009 10:02 vm

    (((((Elfkindjie)))))

    Gedagtes wat op skerms verskyn is skriftelike geverfde prentjies (dankie Ding, nog iets wat ek by jou geleer het om na op te let)wat dien as venstertjies vir diegene wat die bewustheid toon om werklikwaar te WIL raaksien wat in die ‘menswees’ van ander woon.

    Flippiefanus, dankie dat jy hierdie geleentheid geskep het waarmee die lieflike gedagtes van Elf vir my soveel vreugde gebring het – nie net in haar woorde nie, maar ook in die refleksie van haar menswees wat uit haar woorde straal. Joune word hierby ingesluit. :-)

  3. Andrew permalink
    21 Julie 2009 5:31 nm

    Mefri jou handskrif is vroulik en lees maklik. Dis mooi.

  4. Mefri permalink
    21 Julie 2009 7:53 nm

    Dit is ‘n lieflike kompliment, baie dankie Andrew :-) ek waardeer dit.

  5. 21 Julie 2009 8:29 nm

    Elf, jy’s reg Mefri is deelvan die familie.

    Mefri, ek punt net soveel vreugde daaruit as jy.

  6. Mefri permalink
    21 Julie 2009 9:47 nm

    ;-)

  7. 24 Julie 2009 8:18 vm

    Pragtige handskrif, was joune?

  8. 24 Julie 2009 3:41 nm

    Ek gaan akkoord met Andrew.

  9. Mefri permalink
    25 Julie 2009 2:47 nm

    BiB :-)

Comments are closed.

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.