Slaan oor na inhoud

Naam

Flippiefanus is die naam wat my ouboet my gegee het die dag toe ek gedoop is. Dis nie ‘n naam wat baie mense gebruik nie behalwe miskien my Pa. Ek het besluit dis ‘n goeie naam om hier te gebruik.

13 Kommentaar leave one →
  1. 19 Augustus 2008 9:50 vm

    Beter as menige ander name.

  2. flippiefanus permalink
    19 Augustus 2008 4:04 nm

    Adrie, baie welkom hier. Ek lees baie daar op jou blog.

  3. Berns permalink
    9 September 2008 6:50 vm

    Hy Flippiefanus, bly jy nog in Kanada. As jy sê vars sneeu is lig, dan neem ek aan jy bly êrens in die weste. Ek bly in Alberta en kan saam stem, maar my sus bly in Toronto en daar is dit maar swaar en nat. Anyway, ek’s nuut in die blogospheer en wou maar net hallo sê.

  4. 9 September 2008 7:33 vm

    Berns nee ek bly nie meer in Kanada nie. Ek is terug in SA. Ek het vir 4 jaar in Toronto gebly en vir 4 jaar in Ottawa. Dis waar, as mens “wet snow” kry is die vars sneeu swaar. In Toronto het ek nooit nodiggehad om ‘n oprit skoon te maak nie. :-)

  5. 13 Oktober 2008 9:17 nm

    Grappige naam – maar lekker oorspronklik. Lekker om jou teen te kom. Skryf jou hart uit. Groete.

  6. 13 Oktober 2008 9:30 nm

    rianabrand. Baie dankie en baie welkom.

  7. 1 November 2008 1:20 vm

    Flippie, dis net ek wat hier op jou blog kom rondkliek het, ek het probeer agterkom watse werk jy doen…is jy ‘n wetenskaplike…of in watter rigting werk jy? Ek sal jou later meer se hoekom as ek meer weet..

  8. 1 November 2008 5:34 vm

    Nikita ek is in ‘n tegniese rigting. Mens kan my seker maar ‘n wetenskaplike noem. :-) As jy wil kan ek vir jou boodskappie daaroor stuur.

  9. 1 November 2008 1:25 nm

    hi Flippie, dankie! Ek weet nie hoekom ek gedink (of ‘n idee gekry het) dat jy in wetenskap(dalk genetika) is nie. Ek het net gisteraand ‘n ou pos van my gekry waar ek oor genetika goed geplaas het, maar het eintlik ander inligting gesoek (byna ‘n jaar of meer terug) en nie gekry nie en toe heeltemal van die pos vergeet het, toe sien ek gisteraand weer die pos en wonder toe oor jou! Dit was sommer ook oor ‘n famlie-lid van my wat navorsing gedoen het in genetika en ek wou iets by jou geweet het, maar ek dink nie jy sal kan help nie, ek het ook gisteraand weer die internet deurgesoek, kon nie iets kry nie.

  10. 1 November 2008 10:15 nm

    O nee ek is nie in die genetika veld nie. Jammer. Miskien sal Rosalind jou kan help.

  11. 2 November 2008 12:32 vm

    Dankie, Flippie, ek het vroeer ‘n email vir my een niggie gestuur wat ek weet kontak het met hom, hopenlik kry ek wat ek soek uit hom om te blog, hy’s bietjie van ‘n beskeie ou. Ek het darem oor die Martin-Bell-sindroom gekry, (wat ook link na leerprobleme), maar ek dink waarna ek soek is in Joernale wat jy nie kan lees tensy jy nie inlog tot sekere websites nie. Dis nou waar ek my vasgeloop het. Lekker aand verder!

  12. 2 November 2008 3:16 nm

    Nikita Gits jy praat nou van dinge waarvan ek niks weet nie. ;-)

  13. 15 Mei 2009 7:37 vm

    flippie

    Wil jy nie vir my ‘n comment gaan los op hierdie inskrywing nie asb. Ek is besig met “wel effense navorsing”.

    Dankie

    http://ekkedink.wordpress.com/2009/05/12/bloggerol-of-nie-moet-werkgewer-blogs-stop/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.