Comments for Flippiefanus

Opmerking op Ge … deur attie
Geniet jou tyd van rustigheid.

Opmerking op Ge … deur Mefri
Flippiefanus, ag toe seblief kom gesels weer, ek kuier so lekker hier by jou.

Opmerking op Ge … deur Emil
Ek hoop jy rus goed uit. Ons sal ons filosofiese woerighede moet voortsit. Die jurie het nog nie besluit nie – of het hulle?

Ek los jou graag met hierdie insigte wat my onlangs soos ‘n openbaring getref het:

Insig 1: “Al die riviere loop in die see in, maar die see word nooit vol nie. Die riviere hou aan om te loop na die plek toe waarheen hulle altyd geloop het. Woorde vervaag mettertyd, en ‘n mens kry nie klaar met praat nie. Die oog kyk, maar kry nie klaar met kyk nie; die oor hoor, maar kry nie klaar met hoor nie. Wat was, sal weer wees; wat gebeur het, sal weer gebeur. Daar is niks nuuts in hierdie wêreld nie.”

Insig 2: “Ek het by myself gedink: dit is ter wille van die mense self dat God hulle toets; hulle moet insien dat hulle niks anders as diere is nie. Een en dieselfde lot tref mens en dier, hulle gaan almal dood, die een soos die ander. Almal het net een asem. Die mens is nie beter daaraan toe as die dier nie. Alles kom tot niks.”

Insig 3: “Wat ‘n mens is, word reeds met die naam mens gesê, dit is bekend wat hy is: hy is mens. Hy kan nie ‘n regstryd voer met die Een wat sterker as hy is nie.”

Insig 4: “Al sou die vyeboom nie bot nie en daar geen druiwe aan die wingerde wees nie, al sou die olyfoes misluk en die lande geen oes lewer nie, al sou daar geen kleinvee in die kampe meer wees nie en die beeskrale sonder beeste wees, nogtans sal ek in die Here jubel, sal ek juig in God, my Redder. Die Here my God gee vir my krag. Hy maak my voete soos dié van ‘n ribbok, op hoë plekke laat Hy my veilig loop.”

Die beeldskone verse is bekend. Dit beteken baie.

Gits, hier trek ‘n Johannes Coetzee

Opmerking op Ge … deur Johan Swarts
Ek sien uit om weer te lees. Geniet die feestyd!

Opmerking op Ge … deur boerinballingskap
Wel, dankie. Dis die eerste seenwense vir die seisoen. Rus lekker – neem jou glad nie kwalik nie, ekself is so bietjie opgeblog (al kom dit nie altyd so voor nie).

Opmerking op Ge … deur Rustig
Flippie kom jy so bietjie Kaap toe in Januarie? Gaan rus maar lekker, almal het soms so groot breek nodig.

Opmerking op Ge … deur Katvoet
Ai toggie, net wanneer ek lekker begin lees hier, eish.  Hehe, maar ek verstaan.  My stoom is ook uit na hierdie geweldige uitputtende jaar (op alle vlakke).

Ek betree die Kersseisoen in Katvoet-styl… Dit is die eerste met net een ouer en daar is ‘n enorme “void” waar my pa eens GELEEF het.

Ek hoop jy beleef hoop, vrede, genade en liefde wat alle verstand te bowe gaan hierdie Kerstyd.

Moenie te lank wegbly nie!

Opmerking op Ge … deur Joh
Voorspoed en saligheid vir jou ook, Flippiefanus. Ek sien al klaar uit na Januarie wanner die silly-season uitgewoed is.

Opmerking op Ge … deur Vlam
Mnr. Muller vertel dit presies soos dit is. En dis waar: daar is min dinge so salig soos samesyn van gesinslede oor Kerstyd.

Geseende Kersfees vir jou ook, Flip.  Hoop jou woerstoom kom weer terug in die nuwe jaar.

Opmerking op Ge … deur mnr.muller
Alle heil en seën, flippiefanus – ek geniet jou woeringe, so doe zo voort!

As ek na inkopiesentrums se kersversierings kyk, is hierdie inskrywing heel tydig

Ek wens eintlik dit was alreeds 24 Desember – ons gesin vier Heilich Abend en maak dán presente oop.

Daar is min dinge so salig soos die samesyn van gesinslede oor Kerstyd.

Vrede vir jou en jou geliefdes.